Skip to product information
1 of 1

GEUR

GEUR Diffusers - GEUR

GEUR Diffusers - GEUR

Regular price R 390.00 ZAR
Regular price Sale price R 390.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Geur

Elke tuis Geur is 200ml.

Bitterbessie – Vars Gemmer en Lemmetjie geur wat jou huis in 'n sitrus boord verander.

Dagbreek – Skoon linne en baba poeier. Die perfekte geur vir daai skoon gevoel

Suikerbekkie – Soet en sitrus. Suikerbekkie is die veelsydigste tuis geur. Suiker en pomelo’s, maak die onvergeetlik.

Sonvanger – Vanielje en hout, 'n diep geur wat perfek is vir daai winter maande

View full details