Skip to product information
1 of 3

GEUR

Petronella - GEUR

Petronella - GEUR

Regular price R 550.00 ZAR
Regular price Sale price R 550.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Petronella is die vrolikste plattelandse meisie die kant van die wêreld. ‘n Warrelwind van vars energie. ‘n Regte plaas nooi met ‘n hart van heuning en ‘n liefde vir kattekwaad. Sy is so bietjie van n stoutgat.
Moenie laat haar plattelandse sjarme jou om die bos lei nie. Bo die sagte lelies en magnolia is sy hardkoppig soos sederhout. Sy is ‘n krag om mee te reken en nie bang om haar hande vuil te maak nie. Sy bring altyd n vars geur in enige geselskap in.
View full details